With cooperation we'll strive
to live to the honour of God

Volkshulp 2000 History * Volkshulp 2000 Geskiedenis

Met saamwerk sal ons streef
 om tot eer van God te leef

 

 
 Updated May 5, 200  Opgedateer: 5 Mei 2008

Free Ads Gratis Advertensies

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

Tuis • HomeOp • UpInleiding 06Gebeure 06Hoogtepunte 06Projekte 06Maatskappy 06Administrasie 06Bestuursraad 06Personeel 06Finansies 06Borge 06Dankie 06

 

  Volkshulp 2000 se argief (Jaarverslag 2006)LW. Hierdie inligting is deel van Volkshulp 2000 se argief van werksaamhede gedurende die tydperk 1 Maart 2005 tot 28 Februarie 2006  
     
  Nuutste Jaarverslag  
     
 

 

 
  Jaarverslag 2006  
     
   
 
 

 

 
  Algemene administrasie 2006  
 

 

 
       
   
  • Aantal belangrike punte

Net enkele opmerkings oor hierdie aangeleentheid:

a. Dit wat ons oor ons algemene administrasie sê, is toetsbaar.

b. Ons handhaaf 'n suiwer en deursigtige beleid met inagneming van owerheidsbeleid – in belang van ons donateure wat 'n ope uitnodiging het om ons te bevraagteken – dag of nag.

c. Fondse word toegedeel soos wat dit deur die donateur bedoel word. Ons beheermaatreëls word met groot omsigtigheid vasgelê en nougeset toegepas. Ook hierdie beheermaatreëls is kontroleerbaar en is ons dan ook aanspreeklik teenoor 'n donateur.

d. Alle rekenkundige boekhouding word volgens die letter van die wet uitgevoer en nog nooit is daar enige nadelige opmerking in enigeen van die finansiële verslae van die eksterne Rekenkundige Beampte of Ouditeur gemaak nie.

e. Ons verseker bostaande, teen moeite, koste en groot opoffering, selfs snags, vir die gemoedsrus van ons skenkers.

f. Ons weet van geen ander instelling/organisasie/bedryf wat sy boeke - soos ons - te eniger tyd aan andere sal oopstel nie.

 
 

 

 
 

 

 

Tuis • Home
Op • Up
Inleiding 06
Gebeure 06
Hoogtepunte 06
Projekte 06
Maatskappy 06
Administrasie 06
Bestuursraad 06
Personeel 06
Finansies 06
Borge 06
Dankie 06

 

 

Tuis Werfkaart Debietorder Inligting Navrae Jaarverslag 07 Jaarverslag 06 Inleiding 06 Hoogtepunte 06 Gebeure 06 Projekte 06 Maatskappy 06 Administrasie 06 Bestuursraad 06 Personeel 06 Finansies 06 Borge 06 Dankie 06 Jaarverslag 05 Inleiding 05 Hoogtepunte 05 Verarming 05 Projekte 05 Administrasie 05 Bestuursraad 05 Personeel 05 Versoek 05 Finansies 05 Borge 05 Hulpbronne 05 Jaarverslag 99 Inleiding 99 Noodhulp 99 Projekte 99 Versoek 99 Finansies 99 Borge 99 Dankie 99
Home Sitemap Emergency Aid Debit Order Information Contact


Gratis Advertensies/
Free Ads

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

 ARK Web Design © 1998-2008
ARK Webontwerp © 1998-2008


 

Bybel vir Aflaai

Download Bible