| |
|
For English helpers
we provide an English debit order form
Wil u ook graag 'n borg word of 'n
bydrae lewer? Skakel ons gerus by een van ons talle nommers soos
aangedui by ons Inligting. U kan ook 'n epos stuur m.b.v. die
Navraagvorm. U is ook
welkom om enige bedrag, klein of groot, in ons bankrekening te deponeer.
Bankbesonderhede: VOLKSKAS (ABSA) SUNNYSIDE, Rekeningnommer: 101 176 514.
Natuurlik is gereelde maandelikse bydraes baie welkom, en kan ook in die
vorm van 'n lopende debietorder geskenk word. Alle ander bydraes word
met groot dank ontvang. Dit sluit allerlei items soos
klere,
voedsel,
meubels, komberse, tente, slaapsakke, skoonmaakmiddels, apparate,
gereedskap en boumateriaal in. Met u hulp en ondersteuning sal ons
sukses behaal.
Dankie dat u omgee!!
Daar is
verskillende wyses waarop vriende tot die verligting van ons minderbevoorregte Volksgenote
se NOOD kan bydra. Moontlikhede is o.a.:
|
|