With cooperation we'll strive
to live to the honour of God

Volkshulp 2000 History * Volkshulp 2000 Geskiedenis

Met saamwerk sal ons streef
 om tot eer van God te leef

 

 
 Updated May 5, 200  Opgedateer: 5 Mei 2008

Free Ads Gratis Advertensies

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

Tuis • HomeOp • UpInleiding 06Gebeure 06Hoogtepunte 06Projekte 06Maatskappy 06Administrasie 06Bestuursraad 06Personeel 06Finansies 06Borge 06Dankie 06

 

  Volkshulp 2000 se argief (Jaarverslag 2006)LW. Hierdie inligting is deel van Volkshulp 2000 se argief van werksaamhede gedurende die tydperk 1 Maart 2005 tot 28 Februarie 2006  
     
  Nuutste Jaarverslag  
     
 

 

 
  Borge 2006  
     
     
 

 

 
Baie dankie aan al ons Borge!
 

 

 
   

Volkshulp 2000: Ons maak staat op die steun van welwillendes. Baie DANKIE vir die bydraes

 

Volkshulp wil een en elkeen wat 'n bydrae gelewer het in die verlede, hartlik bedank. Omdat ons 'n nie-winsgewende organisasie is, is ons en die talle mense wat in nood verkeer, afhanklik van ons vrywillige werkers en ander ondersteuners. Ons maak staat op die steun van welwillendes, groepe, organisasie en maatskappye, wat ook hul hand uitreik deur werkverskaffing, die donasie van goedere en die vrywillige diens wat bekwame en professionele persone gratis aanbied.

Help ons asseblief om ons minderbevoorregte volksgenote te kan help.

 

 
 

 

 
 

 

 
Word 'n Borg
 

 

 
   

For English helpers we provide an English debit order form

Wil u ook graag 'n borg word of 'n bydrae lewer? Skakel ons gerus by een van ons talle nommers soos aangedui by ons Inligting. U kan ook 'n epos stuur m.b.v. die Navraagvorm. U is ook welkom om enige bedrag, klein of groot, in ons bankrekening te deponeer. Bankbesonderhede: VOLKSKAS (ABSA) SUNNYSIDE, Rekeningnommer: 101 176 514. Natuurlik is gereelde maandelikse bydraes baie welkom, en kan ook in die vorm van 'n lopende debietorder geskenk word. Alle ander bydraes word met groot dank ontvang. Dit sluit allerlei items soos klere, voedsel, meubels, komberse, tente, slaapsakke, skoonmaakmiddels, apparate, gereedskap en boumateriaal in. Met u hulp en ondersteuning sal ons sukses behaal.

Dankie dat u omgee!!

Daar is verskillende wyses waarop vriende tot die verligting van ons minderbevoorregte Volksgenote se NOOD kan bydra. Moontlikhede is o.a.:

 

 
 

 

 
Borge- en Skenkerslys 2006
 

 

 
       
      Dankie aan ons getroue en simpatieke skenkers en borge

Borge- en skenkerslys

 
       
     
       
 

 

 

Tuis • Home
Op • Up
Inleiding 06
Gebeure 06
Hoogtepunte 06
Projekte 06
Maatskappy 06
Administrasie 06
Bestuursraad 06
Personeel 06
Finansies 06
Borge 06
Dankie 06

 

 

Tuis Werfkaart Debietorder Inligting Navrae Jaarverslag 07 Jaarverslag 06 Inleiding 06 Hoogtepunte 06 Gebeure 06 Projekte 06 Maatskappy 06 Administrasie 06 Bestuursraad 06 Personeel 06 Finansies 06 Borge 06 Dankie 06 Jaarverslag 05 Inleiding 05 Hoogtepunte 05 Verarming 05 Projekte 05 Administrasie 05 Bestuursraad 05 Personeel 05 Versoek 05 Finansies 05 Borge 05 Hulpbronne 05 Jaarverslag 99 Inleiding 99 Noodhulp 99 Projekte 99 Versoek 99 Finansies 99 Borge 99 Dankie 99
Home Sitemap Emergency Aid Debit Order Information Contact


Gratis Advertensies/
Free Ads

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

 ARK Web Design © 1998-2008
ARK Webontwerp © 1998-2008


 

Bybel vir Aflaai

Download Bible