With cooperation we'll strive
to live to the honour of God

Volkshulp 2000 History * Volkshulp 2000 Geskiedenis

Met saamwerk sal ons streef
 om tot eer van God te leef

 

 
 Updated May 5, 200  Opgedateer: 5 Mei 2008

Free Ads Gratis Advertensies

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

Tuis • HomeOp • UpInleiding 99Noodhulp 99Projekte 99Versoek 99Finansies 99Dankie 99Borge 99

 

   Volkshulp 2000 se argief (Jaarverslag 1999)LW. Hierdie inligting is deel van Volkshulp 2000 se argief van werksaamhede gedurende die tydperk 1 Maart 1998 tot 28 Februarie 1999  
     
  Nuutste Jaarverslag  
     
 

 

 
  'n Woord van Dank 1999  
 

 

 
     
   

Hierdie 1999 werkstuk word opgedra Volkshulp 2000 se stigterslede sowel as sy Hoofbestuur.
In die besonder, ds. WYNAND (W.J.D.) VAN WYK.

Aan hulle wat -

  • die inisiatief, versiendheid en deursettingsvermoë openbaar het om 'n instelling soos  Volkshulp 2000 te grondves;

  • geen onkostes ontsien en geen opoffering te groot ag nie - in belang van die sukses van  Volkshulp 2000 en die welsyn van volksgenote; en

  • bo alles, onbeskaamd die liefde vir God-drie-enig, en as barmhartige Samaritane, die liefde vir minderbevoorregtes op tasbare wyse openbaar.

Opregte dank word uitgespreek teenoor elke Hoofbestuurslid, elke personeellid en ook elke Volkshulpkomitee vir al hul opofferings en harde werk die afgelope jaar. Sonder hierdie grootse bydraes sou geen suksesse kon realiseer nie en sou Volkshulp 2000 nie kan groei nie. Sonder die ondersteuning van die publiek is al hierdie ideale egter tevergeefs. Mag ons dan ook altyd ons getroue donateurs se ondersteuning waardig wees.

Omdat ons 'n nie-winsgewende organisasie is, is ons afhanklik van ons vrywillige werkers en ander ondersteuners. Hoewel  Volkshulp 2000 se finansies op 'n verantwoordelike wyse hanteer word, maak ons nogtans voortdurend op die steun van ons volksgenote staat. Help ons asseblief om ons minderbevoorregte volksgenote te kan help. Sodoende kan ons ons Bybelse opdrag, om na die weduwees en die wese om te sien, uit voer.

Enkele groepe wat ons graag wil uitlig is:

  • Patriotweekblad.

Patriot het Volkshulp 2000 getrou geborg. Fondse is voorsien aan ons om ons radioprogram "Volkshulp 2000" op die senders van Radio Pretoria te hou.

Ons hartlike dank vir die mildelike bydrae wat ons organisasie wyd en syd bekend maak.

  • Kerke.

Talle kerk organisasies dra by tot ons projekte.

Dankie dat u die Christelike opdrag van Johannes 13 uitleef. Laat ons dan die Here Jesus se voorbeeld altyd voor oë hou en nie moedeloos word om mekaar se voete te was nie.

Nuutste Jaarverslag

 
     
   

Tuis • Home
Op • Up
Inleiding 99
Noodhulp 99
Projekte 99
Versoek 99
Finansies 99
Dankie 99
Borge 99

 

 

Tuis Werfkaart Debietorder Inligting Navrae Jaarverslag 07 Jaarverslag 06 Inleiding 06 Hoogtepunte 06 Gebeure 06 Projekte 06 Maatskappy 06 Administrasie 06 Bestuursraad 06 Personeel 06 Finansies 06 Borge 06 Dankie 06 Jaarverslag 05 Inleiding 05 Hoogtepunte 05 Verarming 05 Projekte 05 Administrasie 05 Bestuursraad 05 Personeel 05 Versoek 05 Finansies 05 Borge 05 Hulpbronne 05 Jaarverslag 99 Inleiding 99 Noodhulp 99 Projekte 99 Versoek 99 Finansies 99 Borge 99 Dankie 99
Home Sitemap Emergency Aid Debit Order Information Contact


Gratis Advertensies/
Free Ads

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

 ARK Web Design © 1998-2008
ARK Webontwerp © 1998-2008


 

Bybel vir Aflaai

Download Bible