With cooperation we'll strive
to live to the honour of God

Volkshulp 2000 History * Volkshulp 2000 Geskiedenis

Met saamwerk sal ons streef
 om tot eer van God te leef

 

 
 Updated May 5, 200  Opgedateer: 5 Mei 2008

Free Ads Gratis Advertensies

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

Tuis • HomeOp • UpGebeure 07Jaarverslag 06Jaarverslag 05Jaarverslag 99DebietorderInligtingNavrae

 

 

 English

  Debietorder
 

 

   
   

Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek , vind; en vir hom wat klop sal oopgemaak word.

Of watter mens is daar onder julle wat, as sy seun hom brood vra, aan hom 'n klip gee; en as hy 'n vis vra, 'n slang sal gee?
(Matt. 7:8-10)

Ten einde te voorkom dat geld (bv. tjeks) deur die pos verlore raak, of nie by hul bestemming uitkom nie, is dit raadsaam om eerder (waar enigsins moontlik) sodanige betalings direk in Volkshulp 2000 se bankrekening te deponeer. Die bankgegewens is soos volg:

ABSA BANK
TAKNOMMER:  630-345
SINOVILLE
PRETORIA

TJEKREKENINGNOMMER: 010 176 514

(NB: Bevestig asb. hierdie bank-besonderhede by Volkshulp 2000, voordat u 'n inbetaling maak. Baie dankie by voorbaat.)

Dit is BAIE BELANGRIK dat ons weet wie u die donateur/skenker is. Dit sal baie waardeer word indien u vir ons sal laat weet wat u naam, eposadres, adres en telefoonnommer is, anders sal ons dit nie maklik op die bankstate kan identifiseer nie. Miskien kan u sommer 'n kopie van die depositostrokie aan ons stuur. Ook vir hierdie inset en opoffering sę ons vir u van Volkshulp 2000 se kant, BAIE DANKIE!

     


Kliek die prent hierbo as u die
Debietorder wil voorberei en uitdruk met Microsoft Word (weergawe 97/2000/XP)

Druk die debietordervorm van u keuse uit, vul dit in en stuur aan Volkshulp 2000 se posadres.

'n Enkelbladsy dokument word verskaf vir u gerief. Kliek net die drukker-prentjie van u keuse om u Debietorder voor te berei en uit te druk.

1. OpenOffice.org-dokument
2. Microsoft Word-dokument


Kliek die prentjie hierbo as u die
Debietorder wil voorberei en uitdruk met OpenOffice.org (weergawe 2)

Die OpenOffice.org-program is gratis en kan afgelaai word by
OpenOffice.org

   
   

DONASIE/DEBIETORDEROPDRAG vir die Welsynsorganisasies Volkshulp 2000

Hoofkantoor Tel: (012) 567 7612 of 083 2688791
Faks: (012) 567 7612 of 083 2688791
Streekkantoor Tel: 012) 333 4126 of 333 5906
Faks: (012) 333 6422
Posadres Posbus 11824
Queenswood
Pretoria
0121
Amptelike registrasienommer vir Volkshulp 2000: Reg. nr. 004-086 NPO
Van:
Voorletters: ID. nr:
Eposadres 1:
Eposadres 2 (opsioneel):
Adres:
  Poskode:
Beroep:
Tel: (Werk): Tel. (Huis):
Bedrag van donasie/debietorder/posorder/tjek: R

DEBIETORDEROPDRAG

Ek, die ondergetekende, magtig Volkshulp 2000 om my bankrekening soos volg te debiteer:

Vanaf datum:_____________________________

ELKE MAAND DIE BEDRAG VAN: R________

TOTDAT HIERDIE OPDRAG DEUR MY GEKANSELLEER WORD

BANK_________________________________ REK.NR:________________________

TAKNAAM:_____________________________ TAKNR:________________________

NAAM VAN REKENING:_________________________________________________
(Indien verskil van eie naam)

Handtekening:_________________________________ Datum:_____________________
                              (Heg asb.'n gekanselleerde tjek hierby aan)

KANTOORGEBRUIK  
   
REK. NR________________________________ TAKNR:________________________
   

Met spaarsaamheid sal jy uit die kleinste inkomste iets oorhou. Met verkwisting sal die grootste vir jou te min wees. (Langenhoven)

     
     

Tuis • Home
Op • Up
Gebeure 07
Jaarverslag 06
Jaarverslag 05
Jaarverslag 99
Debietorder
Inligting
Navrae

 

 

Tuis • Werfkaart • Debietorder • Inligting • Navrae • Jaarverslag 07 • Jaarverslag 06 • Inleiding 06 • Hoogtepunte 06 • Gebeure 06 • Projekte 06 • Maatskappy 06 • Administrasie 06 • Bestuursraad 06 • Personeel 06 • Finansies 06 • Borge 06 • Dankie 06 • Jaarverslag 05 • Inleiding 05 • Hoogtepunte 05 • Verarming 05 • Projekte 05 • Administrasie 05 • Bestuursraad 05 • Personeel 05 • Versoek 05 • Finansies 05 • Borge 05 • Hulpbronne 05 • Jaarverslag 99 • Inleiding 99 • Noodhulp 99 • Projekte 99 • Versoek 99 • Finansies 99 • Borge 99 • Dankie 99 •
Home • Sitemap • Emergency Aid • Debit Order • Information • Contact •


Gratis Advertensies/
Free Ads

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

 ARK Web Design Đ 1998-2008
ARK Webontwerp Đ 1998-2008


 

Bybel vir Aflaai

Download Bible