With cooperation we'll strive
to live to the honour of God

Volkshulp 2000 History * Volkshulp 2000 Geskiedenis

Met saamwerk sal ons streef
 om tot eer van God te leef

 

 
 Updated May 5, 200  Opgedateer: 5 Mei 2008

Free Ads Gratis Advertensies

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

Tuis • HomeOp • UpInleiding 05Hoogtepunte 05Verarming 05Projekte 05Administrasie 05Bestuursraad 05Personeel 05Versoek 05Finansies 05Dankie 05Borge 05Hulpbronne 05

 

  Volkshulp 2000 se argief (Jaarverslag 2005)LW. Hierdie inligting is deel van Volkshulp 2000 se argief van werksaamhede gedurende die tydperk 1 Maart 2004 tot 28 Februarie 2005  
     
  Nuutste Jaarverslag  
     
 

 

 
  Finansies 2005  
     
     
    Volkshulp 2000 is uitsluitlik afhanklik van ons goedgesinde volksgenote. Dis 'n nie-winsgewende organisasie. Daar word deeglik rekord gehou van alle uitgifte - of dit nou items, klere, enige ander hulpmiddel, of dan geldelike bydraes is. Statistiek word bygehou, en maandeliks pligsgetrou vir rekorddoeleindes saamgevat. Noukeurige finansiλle beheer verseker dat daar besigheidsgerig met volksgenote se geld gewerk word. Benewens deeglike ouditering deur 'n onafhanklike ouditeur, word alle finansiλle state by die Direkteur van Fondsinsameling ter insae deur die publiek beskikbaar gestel.

Elke Volkshulpkomitee, dwarsoor die land, het dan ook amptelik magtiging, ingevolge die Wet op Fondsinsameling, om binne hul toegewysde areas, namens  Volkshulp 2000 te funksioneer.

Skakel gerus indien u onseker is oor die insamelaar. Oppas maar vir diegene wat die welsynsentiment misbruik - vir eie gewin. Hou maar by die bekende instellings wat bereid is om "in die middel van die nag" hul boeke vir u oop te maak.

Volkshulp 2000 se beheermaatreλls is daarop ingestel om elke donateur se bydrae slegs tot die nastrewing van amptelike doelstellings aan te wend.

Vir  Volkshulp 2000 gaan dit om die SAAK en nie die SAK nie!

KOM TOETS ONS!

Vir die nuutste inligting oor ons finansies, stuur 'n navraag.

Nuutste Jaarverslag
 

 
       

Tuis • Home
Op • Up
Inleiding 05
Hoogtepunte 05
Verarming 05
Projekte 05
Administrasie 05
Bestuursraad 05
Personeel 05
Versoek 05
Finansies 05
Dankie 05
Borge 05
Hulpbronne 05

 

 

Tuis • Werfkaart • Debietorder • Inligting • Navrae • Jaarverslag 07 • Jaarverslag 06 • Inleiding 06 • Hoogtepunte 06 • Gebeure 06 • Projekte 06 • Maatskappy 06 • Administrasie 06 • Bestuursraad 06 • Personeel 06 • Finansies 06 • Borge 06 • Dankie 06 • Jaarverslag 05 • Inleiding 05 • Hoogtepunte 05 • Verarming 05 • Projekte 05 • Administrasie 05 • Bestuursraad 05 • Personeel 05 • Versoek 05 • Finansies 05 • Borge 05 • Hulpbronne 05 • Jaarverslag 99 • Inleiding 99 • Noodhulp 99 • Projekte 99 • Versoek 99 • Finansies 99 • Borge 99 • Dankie 99 •
Home • Sitemap • Emergency Aid • Debit Order • Information • Contact •


Gratis Advertensies/
Free Ads

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

 ARK Web Design © 1998-2008
ARK Webontwerp © 1998-2008


 

Bybel vir Aflaai

Download Bible