With cooperation we'll strive
to live to the honour of God

Volkshulp 2000 History * Volkshulp 2000 Geskiedenis

Met saamwerk sal ons streef
 om tot eer van God te leef

 

 
 Updated May 5, 200  Opgedateer: 5 Mei 2008

Free Ads Gratis Advertensies

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

Tuis • HomeOp • UpGebeure 07Jaarverslag 06Jaarverslag 05Jaarverslag 99DebietorderInligtingNavrae

 

 
 

 

 
  Belangrike gebeure 2007  
     
     
 

 

Wense vir 'n geseënde Kersseisoen
en 'n wonderlike 2008

Hierdie jaar was vir ons vol vreugde en smart,
oorwinning en neerlaag. Nogtans kan ons God ons Vader noem.
Dalk het ons langs die pad verloor, maar tog ook SOVEEL gewen.

Jy is vandag RYKER as jy dikwels geglimlag het,
iets van jouself aan ander gegee het, ander vergewe het,
as jy nuwe vriende gemaak het en struikelblokke in TRAPPE omskep het,
as jy meer in terme van "jy" as van "ek" gedink het.

Jy is vandag ryker indien jy tyd gemaak het om die handewerk van God raak te sien,
as jy geleer het om die dinge te onderskei waarop dit wesenlik aankom,
as jy geduld gehad het met die foute van ander.

Jy is skatryk indien 'n klein kindjie vir jou geglimlag het,
as jy gesoek het na die beste in ander en die beste van jouself gegee het.

Volkshulp 2000 wil namens ALMAL wat gedurende die jaar gebaat het by
ons maatskaplike dienslewering, 'n opregte BAIE DANKIE oordra
aan AL die talle donateurs en bydraers.

BAIE, baie dankie vir die groot geskenke in verskillende formate
wat ons deur die jaar van u ontvang het.

Aan God ons Vader, al die eer.

Mag alle Volkshulp 2000-vriende 'n vredevolle, vreugdevolle en geseënde Christusfees ervaar
en mag die jaar 2008 ook vir ons veel goeds inhou.

 
       
     

Tuis • Home
Op • Up
Gebeure 07
Jaarverslag 06
Jaarverslag 05
Jaarverslag 99
Debietorder
Inligting
Navrae

 

 

Tuis Werfkaart Debietorder Inligting Navrae Jaarverslag 07 Jaarverslag 06 Inleiding 06 Hoogtepunte 06 Gebeure 06 Projekte 06 Maatskappy 06 Administrasie 06 Bestuursraad 06 Personeel 06 Finansies 06 Borge 06 Dankie 06 Jaarverslag 05 Inleiding 05 Hoogtepunte 05 Verarming 05 Projekte 05 Administrasie 05 Bestuursraad 05 Personeel 05 Versoek 05 Finansies 05 Borge 05 Hulpbronne 05 Jaarverslag 99 Inleiding 99 Noodhulp 99 Projekte 99 Versoek 99 Finansies 99 Borge 99 Dankie 99
Home Sitemap Emergency Aid Debit Order Information Contact


Gratis Advertensies/
Free Ads

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

 ARK Web Design © 1998-2008
ARK Webontwerp © 1998-2008


 

Bybel vir Aflaai

Download Bible