| |
|
Kom
meer te wete van Volkshulp 2000 se groei, ontwikkeling en projekte wat nog
hulp nodig het.
Dankie aan alle skenkers, hetsy dit tyd,
gebede, vrywillige werk, goedere, voedsel, geld, of bloot net 'n nota van
bemoediging was om ons meer diensbaar te maak om kinders, gesinne en
bejaardes te help. Die liefde en hulp gaan nie ongemerk verby nie en die
bydraes maak 'n verskil. Dankie dat u die noodroep hoor en die helpende
hand uitsteek om te help.
Jaarverslag 2006
Voorsittersverslag oor die werksaamhede
van Volkshulp 2000 gedurende die periode 1 Maart 2005 Tot 28 Februarie
2006
Inhoudsopgawe
Nuutste
Jaarverslag |
|