With cooperation we'll strive
to live to the honour of God

Volkshulp 2000 History * Volkshulp 2000 Geskiedenis

Met saamwerk sal ons streef
 om tot eer van God te leef

 

 
 Updated May 5, 200  Opgedateer: 5 Mei 2008

Free Ads Gratis Advertensies

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

Tuis • HomeOp • UpGebeure 07Jaarverslag 06Jaarverslag 05Jaarverslag 99DebietorderInligtingNavrae Inleiding 99Noodhulp 99Projekte 99Versoek 99Finansies 99Dankie 99Borge 99

 

   Volkshulp 2000 se argief (Jaarverslag 1999)LW. Hierdie inligting is deel van Volkshulp 2000 se argief van werksaamhede gedurende die tydperk 1 Maart 1998 tot 28 Februarie 1999  
     
  Nuutste Jaarverslag  
     
 

 

 
  Jaarverslag 1999  
 

 

 
     
 

Hierdie Jaarverslag (Jaarverslag 99) is vir die periode 1 Maart 1998 tot 28 Februarie 1999 en dien hoofsaaklik as voorbeeld vir die wyse waarop die sake by Volkshulp 2000 gehanteer word. Kyk by die Nuutste Jaarverslag vir meer onlangse inligting.

Deeglike vergelykings van die ou verslae met ons nuwe jaarverslag, sal toon dat Volkshulp 2000 werklikwaar hard werk om die fondse, voedsel, produkte of dienste wat aan ons geskenk word, na behore aan te wend tot die verligting van nood in Suid-Afrika.

 
  VH 2000: Baie dankie vir die hulp

BAIE DANKIE

vir die deurlopende hulp van al ons barmhartige Samaritane wat die nood nie net raakgesien het nie, maar daadwerklik ook iets GEDOEN het om dit te probeer verlig!

 
   

 

 
 

Verslag oor die werksaamhede van Volkshulp 2000 gedurende die periode
 1 Maart 1998 tot 28 Februarie 1999

Inhoudsopgawe

Jaarverslag 1998 tot 1999

  1 Inleiding
  2 Ligpunte
  3 Maatskaplike noodhulp 99  met meer inligting oor:
      Mieliemeel    
      Pampoene    
      Kool    
      Aartappels    
      Bederfbare produkte    
  4 Projekte 99 met meer inligting oor:
      Klere    
      Volkshulpwerkers    
      Die Volkshulpsentrum    
      Indiensstellings    
      Kleinfontein    
  5 Voedsel
  6 Skenkers
  7 Vergeet-my-nie
  8 Versoek 99
  9 Finansies 99
  10 Dankie 99
  11 Borge 99
  12 Slotgedagte
     
     
   
     

Nuutste Jaarverslag

 
     
     

Tuis • Home
Op • Up
Gebeure 07
Jaarverslag 06
Jaarverslag 05
Jaarverslag 99
Debietorder
Inligting
Navrae

Inleiding 99
Noodhulp 99
Projekte 99
Versoek 99
Finansies 99
Dankie 99
Borge 99

 

 

Tuis Werfkaart Debietorder Inligting Navrae Jaarverslag 07 Jaarverslag 06 Inleiding 06 Hoogtepunte 06 Gebeure 06 Projekte 06 Maatskappy 06 Administrasie 06 Bestuursraad 06 Personeel 06 Finansies 06 Borge 06 Dankie 06 Jaarverslag 05 Inleiding 05 Hoogtepunte 05 Verarming 05 Projekte 05 Administrasie 05 Bestuursraad 05 Personeel 05 Versoek 05 Finansies 05 Borge 05 Hulpbronne 05 Jaarverslag 99 Inleiding 99 Noodhulp 99 Projekte 99 Versoek 99 Finansies 99 Borge 99 Dankie 99
Home Sitemap Emergency Aid Debit Order Information Contact


Gratis Advertensies/
Free Ads

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

 ARK Web Design © 1998-2008
ARK Webontwerp © 1998-2008


 

Bybel vir Aflaai

Download Bible