With cooperation we'll strive
to live to the honour of God

Volkshulp 2000 History * Volkshulp 2000 Geskiedenis

Met saamwerk sal ons streef
 om tot eer van God te leef

 

 
 Updated May 5, 200  Opgedateer: 5 Mei 2008

Free Ads Gratis Advertensies

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

Tuis • HomeOp • UpAKB 06SAVriende 06CVO Magalies 06Kersfunksie 06

 

  Volkshulp 2000 se argief (Jaarverslag 2006)LW. Hierdie inligting is deel van Volkshulp 2000 se argief van werksaamhede gedurende die tydperk 1 Maart 2005 tot 28 Februarie 2006  
     
  Nuutste Jaarverslag  
     
 

 

 
  Die Vriende van Suid-Afrika 2006  
     
     
 

Volkshulp 2000: Baie dankie aan die vriende van Suid-Afrika vanuit Vlaandere.

Ja, ons het ook goeie vriende daar in Vlaandere. Hierdie vriendelik groep mense noem hulself "DIE VRIENDE VAN SUID-AFRIKA" Dis ‘n groep goedgesinde vriende wat hulleself vereenselwig met die Boerevolk se vryheidstrewe en die stryde wat op allerlei lewensterreine gevoer word in die proses van oorlewing. Hulle self het al ver gevorder op so ‘n selfbeskikkingspad en het o.a. reeds seggenskap oor eie Christenskole, ens. verkry. Hulle stryd duur ook nog voort.

Die Voorsitter van hierdie vriendegroep, is mnr. ROGER BRAYSSINCK wat ‘n tjek van R4 000 aan Volkshulp 2000 kom oorhandig het.

Baie dankie vriende, die geskenk en goedgesindheid word hartlik op prys gestel!

Enkele foto's by die besoek van die verteenwoordiger van
Die Vriende van Suid-Afrika

 
Klik op die duimnaels vir groter weergawes
     

Fotobeskrywing 1 Fotobeskrywing 2 Fotobeskrywing 3
     
     

Volkshulp 2000: Die ontvangs van 'n geskenk-tjek van die vriende van Suid-Afrika.

Volkshulp 2000 se goeie vriende vanuit Vlaandere

Fotobeskrywing 4 Fotobeskrywing 5 Fotobeskrywing 6
     
 

Fotobeskrywings:

Foto 1: Links Mnr. R. Brayssinck, die Voorsitter van Die Vriende van Suid-Afrika, saam met Mnr. W. Venter, Direkteur van Volkshulp 2000, by die geskenk-tjek oorhandiging.

Foto 2: Links Mnr. R. Brayssinck, die Voorsitter van Die Vriende van Suid-Afrika en Mnr. W. Venter, Direkteur van Volkshulp 2000, wat die geskenk-tjek ontvang.

Foto 3: Van links na regs: Mnr. R. Brayssinck, Mnr. W. Venter, Mnr. Dolf Buitendach en voor regs, mev. Susan Versveld (admin. Hoof by Volkshulp se Streekkantoor).

Foto 4: Van links na regs: Mnr. R. Brayssinck, Mnr. W. Venter, Mnr. Dolf Buitendach en voor regs, mev. Susan Versveld (admin. Hoof by Volkshulp se Streekkantoor) met die ontvangs van 'n geskenk-tjek van die vriende van Suid-Afrika.

Foto 5: Van links na regs: Mnr. R. Brayssinck, Mnr. W. Venter en voor regs, mev. Susan Versveld (admin. Hoof by Volkshulp se Streekkantoor)

Foto 6: Van links na regs: Mnr. R. Brayssinck, Mnr. W. Venter, Mnr. Dolf Buitendach en voor regs, mev. Susan Versveld (admin. Hoof by Volkshulp se Streekkantoor).

 
Vir ander belangrike gebeure besoek ook:
 
 

 

 
     

Tuis • Home
Op • Up
AKB 06
SAVriende 06
CVO Magalies 06
Kersfunksie 06

 

 

Tuis Werfkaart Debietorder Inligting Navrae Jaarverslag 07 Jaarverslag 06 Inleiding 06 Hoogtepunte 06 Gebeure 06 Projekte 06 Maatskappy 06 Administrasie 06 Bestuursraad 06 Personeel 06 Finansies 06 Borge 06 Dankie 06 Jaarverslag 05 Inleiding 05 Hoogtepunte 05 Verarming 05 Projekte 05 Administrasie 05 Bestuursraad 05 Personeel 05 Versoek 05 Finansies 05 Borge 05 Hulpbronne 05 Jaarverslag 99 Inleiding 99 Noodhulp 99 Projekte 99 Versoek 99 Finansies 99 Borge 99 Dankie 99
Home Sitemap Emergency Aid Debit Order Information Contact


Gratis Advertensies/
Free Ads

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

 ARK Web Design © 1998-2008
ARK Webontwerp © 1998-2008


 

Bybel vir Aflaai

Download Bible