With cooperation we'll strive
to live to the honour of God

Volkshulp 2000 History * Volkshulp 2000 Geskiedenis

Met saamwerk sal ons streef
 om tot eer van God te leef

 

 
 Updated May 5, 200  Opgedateer: 5 Mei 2008

Free Ads Gratis Advertensies

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

Tuis • HomeOp • UpVoedsel 99Skenkers 99Vergeet-my-nie 99

 

   Volkshulp 2000 se argief (Jaarverslag 1999)LW. Hierdie inligting is deel van Volkshulp 2000 se argief van werksaamhede gedurende die tydperk 1 Maart 1998 tot 28 Februarie 1999  
     
  Nuutste Jaarverslag  
     
 

 

 
  Vergeet hulle nie ---- Se๋ls 1999  
 

 

 
     
    Waar elders sal u nog 'n VOLKSAAK ter wille kan wees, en in die proses geld in u eie sak kan steek? Hier is u geleentheid! Help vir Volkshulp 2000 en help in die proses vir uself ook!

AGTERGROND

Die vergeet-my-nietjie is 'n onvergelyklike blom - embleem om ons te bly herinner aan sowel ons helde en martelare van die verlede en die hede, as die genade van ons Drie - enige God wat ons in moeitevolle en donker dae gedra het tot uitredding en oorlewing.

Die doel van hierdie se๋ls is om ons mense te inspireer om nie te vergeet nie; deur dit op 'n brief te plak, so 'n medemens te herinner aan 'n grootse verlede en 'n toekoms wat met durf en volharding tot iets sinvols herskep kan word; deur ons volk bewus te maak van sy verlede en toekoms; deur sy helde en heldedade, deur die offers gebring en die smaad wat verduur is.

Ons huldig ons helde in suile. Die Vergeet-my-nie - se๋l kan egter 'n gedurige gedagtenis word wat van hart tot hart, steeds meer en meer volksgenote inspireer na 'n bestemming wat ons nie durf verlo๋n nie - en ons tot diens saam kan bind. Ofskoon die se๋ls nie primr bedoel is om 'n wins af te werp nie, staan dit mense wat die boekies herverkoop, vry om enige winste gen, na goeddunke aan 'n volksaak van sy keuse oor te dra.

VOORBEELD: 'n Persoon bestel 100 se๋lboekies (of enige getal) vanaf  Volkshulp 2000. Die koste daarvan (teen R 3 per boekie) beloop R300 Die boekies word aan andere familielede, Kerke, skole, ens.) verkoop vir bv. R5. Die verkoper steek gevolglik R2 per boekie in sy of haar sak.

Vir ander toepaslike stof oor ons helde besoek gerus een van die volgende webwerwe:

Nuutste Jaarverslag

 
     
       

Tuis • Home
Op • Up
Voedsel 99
Skenkers 99
Vergeet-my-nie 99

 

 

Tuis • Werfkaart • Debietorder • Inligting • Navrae • Jaarverslag 07 • Jaarverslag 06 • Inleiding 06 • Hoogtepunte 06 • Gebeure 06 • Projekte 06 • Maatskappy 06 • Administrasie 06 • Bestuursraad 06 • Personeel 06 • Finansies 06 • Borge 06 • Dankie 06 • Jaarverslag 05 • Inleiding 05 • Hoogtepunte 05 • Verarming 05 • Projekte 05 • Administrasie 05 • Bestuursraad 05 • Personeel 05 • Versoek 05 • Finansies 05 • Borge 05 • Hulpbronne 05 • Jaarverslag 99 • Inleiding 99 • Noodhulp 99 • Projekte 99 • Versoek 99 • Finansies 99 • Borge 99 • Dankie 99 •
Home • Sitemap • Emergency Aid • Debit Order • Information • Contact •


Gratis Advertensies/
Free Ads

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

 ARK Web Design ฉ 1998-2008
ARK Webontwerp ฉ 1998-2008


 

Bybel vir Aflaai

Download Bible